Die Bybel : NLV Geskenkbybel (Metaalgoud) - Wil Vosloo, Andrie du Toit

Die Bybel : NLV Geskenkbybel (Metaalgoud) - Wil Vosloo, Andrie du Toit

N$77.00

Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

  • Gewilde NLV-teks
  • 7,5 punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg

SPECIFICATIONS:


 Afrikaans
Paperback
Pages: 760
140 x 215mm

SKU 9781431618231 Categories ,
Share This Items :
Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on telegram
Share on whatsapp