God Se Groot Liefde Vir Jou - Rick Warren

God Se Groot Liefde Vir Jou - Rick Warren

N$100.00

God se groot liefde vir jou deur die New York Times-topverkoperskrywer en bekende pastor Rick Warren neem kinders op ’n fantasiegevulde hartsreis waarin hulle ontdek God se liefde is by jou, maak nie saak waarheen jy gaan nie. Die pragtige illustrasies deur Chris Saunders bring hierdie belangrike, tydlose boodskap nog sterker tuis, en sal hierdie boek aand-vir-aand kinders se voorkeurkeuse vir ʼn slaaptydstorie maak.

SPECIFICATIONS:

Publisher: ‎Struik Christian Media
Language: ‎ Afrikaans
Format: Hardback
Pages: 32
Dimensions:
‎228 x 274 mm
ISBN: ‎9781415335963

SKU 9781415335963 Categories ,
Share This Items :
Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on telegram
Share on whatsapp