NLV Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings - Angus Buchan

NLV Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings - Angus Buchan

N$335.00

Angus Buchan se boodskap is duidelik en op die man af – en dit kom direk uit die bladsye van die Bybel. Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan kombineer die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met die insig van 366 uitgesoekte oordenkings deur Angus. Angus se eenvoudige, praktiese voorbeelde sal lesers uitdaag om te groei en te leef na God se welbehae. Lesers kan nou saam met Angus deur die Bybel stap. Die Stiltetydbybel bevat ‘n Bybelleesplan vir een jaar, teksverse vir spesifieke behoeftes en ‘n lys Bybelse beloftes wat hulle sal help om God se beginsels vir die lewe te ervaar. Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan help gelowiges om terug te keer na God se beginsels. Dit is hier waar die belofte van ‘n Geesvervulde lewe begin.

SPECIFICATIONS:

 Christian Art Books
 Afrikaans
Hardback
Pages: 1700
152 x 230mm
 9781431613694

SKU 9781431613694 Categories ,
Share This Items :
Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on telegram
Share on whatsapp