NLV Standaard Met Duimgrepe (Swart, Kunsleer) - Andrie Du Toit,Wil Vosloo

NLV Standaard Met Duimgrepe (Swart, Kunsleer) - Andrie Du Toit,Wil Vosloo

N$310.00

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unie­ke balans tussen noukeurigheid, ak­ku­raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui­sen­de lesers.

Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

  • 9 punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg
  • 8 volkleur-kaarte
  • Merklint
  • Duimgrepe
  • Bladsye goudgerand

SPECIFICATIONS:


 Afrikaans
Leather / Fine binding
Pages: 1356
140 x 215mm

SKU 9781431618330 Categories ,
Share This Items :
Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on telegram
Share on whatsapp