Waarvoor Wag Jy Dan? - Angelique du Toit

Waarvoor Wag Jy Dan? - Angelique du Toit

N$180.50

Sou jy bereid wees om jou ou leefwyse te verander en om jouself die geleentheid te gee om jou beste lewe te leef vir die res van jou lewe?

Verbeel jou ’n lewe vol van oorborrelende vreugde . . .vars hoop wat daagliks aan jou opgedien word – soos warm brood; vryheid van alewige vrees; vervullende verhoudings; om selfvertroue uit te straal en om te lewe met die verwagting van gestruktureerde sukses.

Hierdie waarheid is vervat in Waarvoor wag jy dan? Die resultate hoef nie langer vasgevang te wees in jou gedagtes of op jou wenslysie nie. Die uitkomste kan in jou lewe ervaar word – prakties, konsekwent en kragtig en doeltreffend.

Nou waarvoor wag jy dan? Dit is NOU jou tyd om op te staan!

SPECIFICATIONS:

Publisher: ‎Struik Christian Media
Language: ‎Afrikaans
Format: Paperback
Pages: 193
Dimensions:
222 x 152 x 12mm
ISBN: ‎9781415337721

SKU 9781415337721 Categories , ,
Share This Items :
Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on telegram
Share on whatsapp