A tot Z van Berading - Billy Graham

A tot Z van Berading - Billy Graham

N$110.00

Die A tot Z van berading is die mees omvattende beradingsgids in Afrikaans vir sielkundiges, pastore, maatskaplike werkers en lekeberaders; trouens, vir elke persoon wat ander mense wil help om hul p robleme te bowe te kom en ‘n vervulde lewe te lei.

Die A tot Z van berading benader ‘n wye reeks kwessies vanuit ‘n Christelike perspektief, insluitend persoonlike kwessies, ontwikkelingskwessies, in terpersoonlike kwessies, identiteitskwessies, familie- en gesinskwessies, en ‘n verskeidenheid ander probleme.

Elke hoofstuk bevat ‘n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.

SPECIFICATIONS:


Afrikaans
Hardcover
Pages: 400

SKU 9781868237715 Categories , ,
Share This Items :
Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on telegram
Share on whatsapp